07 December, 2012

Silver Flacons lose support aircraft


Just days after celebrating their 45th anniversary, the Silver Falcons have lost their C-47TP support aircraft, and all 11 personal aboard. It has been confirmed that "Gooney Bird" crashed into Giants Castle, within the Drakensberg Mountain Range, after reporting poor weather conditions. The wreckage was located later that day, but was unreachable by helicopter due to the weather. A recovery team was only able to reach the site of the wreckage the following day.

The following tribute was posted on the Silver Falcons Facebook page, and includes the names of those who perished aboard Gooney Bird.


Condolences to the family and friends of the 11 who lost their lives in the crash.

1 comment:

  1. BLOU EN SLVER EN REËNBOOGSTERT deur S Botha

    Blou en silver en reënboog stert
    speels in die lug, ’n vrolike perd
    Maar speel is nie alles, daar is ook werk,
    daarom elf in die lug op die blink-vosperd

    Elf op ’n missie –
    want in een man flikker ’n flou vlam van ’n land se visie!

    Net een tree, die dood is net een tree agter!
    Voorwaarts, deurdruk, geen omdraai.
    Maar die sagte silver versteek die klipharde rots,
    Die berg in die pad van die elf o, so trots.

    Net een tree, die dood is net een tree agter
    - die elf op die rug van die blink-vosperd,
    die blou en die silver en die reënboog stert…

    ’n Slag, ’n gebulder, die aarde verpletter die getroue ou dier.
    Die dood is nou by,
    die dood skeur verby,
    die elf op die vleuels van die blink-vosperd.
    Stilte, daar's niks, niks wat meer roer in die veld of die lug.

    Elf siele, losgeskeur uit die aardse gedruis
    – vind rus in die vrede van ewige lig,
    die blou en die silver en die reënboog stert…

    ReplyDelete